Johann Els gesels met Stan de Beer

Johann Els gesels met Stan de Beer. Sy is die moeder van Louw de Beer, met wie ons ook al gesels het oor hoe die Here hom van dwelms bevry het.
Maar vandag kry ons die geliefdes om hom se perspektief, se hartseer, se moed en geloof en die wonderwerk wat hulle beleef het deur dit alles.

Leave a Reply